#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Sannieshof-tak neem aan skoonmaakaksie deel
Die gemeenskap in Sannieshof het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en ’n skoonmaakaksie geloods. Dié aksie…
Die gemeenskap in Sannieshof het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en ’n skoonmaakaksie geloods. Dié aksie…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het onlangs vullis in Hartswater opgetel en verwyder, aangesien rommel twee weke ná protesaksies op dié…
AfriForum se Delareyville-tak het onlangs die area langs die N14 oorkant die township skoongemaak waar vullis onwettig gestort word. Die…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het met die aanvangs van dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 21 Oktober 2018 ’n patrollie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is in samewerking met Boere in Nood en georganiseerde landbou besig met ’n projek om voer in…
AfriForum se Kimberley-tak het op 12 Oktober 2018 die Barkly-Wes Primêre Skool se terrein skoongemaak en ontsmet ná dit vir die derder…
Die flukse jeug van AfriForum se Mosselbaai-tak het op 13 Oktober 2018 tien inheemse bome by die Laerskool Hartenbos geplant as deel…
AfriForum se Ventersdorp-buurtwag het dié dorp help opruim ná betogende inwoners die strate onbruikbaar gelaat het. Die betogers het op…
AfriForum se Tzaneen-tak het op 8 Oktober vyf nuwe stoptekens aangekoop en aan die munisipaliteit se verkeersdepartement oorhandig. Die projek…
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 1 Oktober in samewerking met die verkeersdepartement begin om nuwe verkeerstekens by kruisings in dié…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing