AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 28 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Tydens hierdie aksie het sowel die tak…
Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 28 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Tydens hierdie aksie het sowel die tak…
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het Tzaneen in Julie 2019 besoek en verskeie projekte is aangepak om dié dorp en gemeenskap op…
Die AfriForum-buurtwag in Oos-Moot het die afgelope naweek by die spruit op die hoek van 30ste en Cunninghamlaan bymekaargekom om…
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 8 Maart 2019 as deel van die jeugorganisasie se 2019-projekte ’n volhoubare uilhuisprojek van stapel…
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou in Rustenburg op 2 Maart 2019 afgeskop en saam met plaaslike munisipale werkers die openbare swembad, asook Marais-,…
AfriForum het op 25 Februarie 2019 sy #AnkerdorpPadskou in Bothalaan, Centurion afgeskop waartydens die organisasie se personeel én gemeenskapslede dié straat skoongemaak…
Die AfriForum-tak in Frankfort het op 9 Februarie 2019 ’n selfdoenaksie van stapel gestuur en dié dorp se strate opgeruim en skoongevee,…
Die jeugvleuel van AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 Februarie 2019 dié dorp se verwelkomingsmonument opgeknap en ook ’n rotstuin voor…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het in samewerking met inwoners en plaaslike ondernemings ’n skoonmaakaksie in dié dorp geloods met die…
Die AfriForum-tak in Jeffreysbaai het ’n baanbrekersprojek in samewerking met die Kouga Plaaslike Munisipaliteit aangepak. Twee T-aansluitings is verbreed en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing