Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 28 September 2019 vier bome by die dorp se ouetehuis geplant as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 28 September 2019 vier bome by die dorp se ouetehuis geplant as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Kimberley het op 20 September 2019 vyf bome in Kimberley geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse…
Die flukse jeug van AfriForum se Mosselbaai-tak het op 13 Oktober 2018 tien inheemse bome by die Laerskool Hartenbos geplant as deel…
Die AfriForum-takke in Pretoria-Noord en -Suid het in Septembermaand gesamentlik 574 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se nasionale boomplantmaandprojek…
Die AfriForum-tak in Leandra het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand ses bome by Laerskool Leandra geplant.
Die AfriForum-tak in Kathu het vyf bome by die Laerskool Sishen geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek.
Die AfriForum-tak in Coligny het 200 bome – onder meer by sewe plaaslike skole, die hoofstraat en in die Tlhabologang-omgewing…
AfriForum se Matzikama-tak het in September 30 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantprojek geplant.
Die AfriForum-tak in Nelspruit het as deel van dié burgerregte-organisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek bome by die perseel van die Nelspruit…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het 100 bome in die Nanescol-begraafplaas as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing