AfriForum en VUKO bemagtig Ndebele-gemeenskap om COVID-19 te bestry
|

AfriForum en VUKO bemagtig Ndebele-gemeenskap om COVID-19 te bestry

AfriForum en Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO) bemagtig die Ndebele-gemeenskap deur die saamstel en verspreiding van IsiNdebele-instruksies wat gemeenskapslede in staat sal stel om self tuisgemaakte, wasbare maskers te maak. Plaaslike tradisionele leierskapstrukture en ander gemeenskapsinstellings sal die instruksies versprei en die projek koördineer. Twee stelle instruksies sal versprei word – die eerste stel instruksies verduidelik…

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

#OnsDorp-veldtog: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Germiston het op 15 Oktober 2019 tien bome by die Prestasieskool in Elspark en die Afrikaanse Hoërskool Germiston geplant. Volgens Elize Hern, voorsitter van AfriForum se Germiston-tak, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit ’n mooier plek…

AfriForum plant bome by Laerskool Lydenburg
| |

AfriForum plant bome by Laerskool Lydenburg

AfriForum het op 18 September 2019 twee spekboompies by Laerskool Lydenburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Dit is die eerste van ’n reeks boomplantaksies wat AfriForum se takke in Mpumalanga gedurende September aanpak. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000…

Boomplantmaand: AfriForum se Vryburg-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Vryburg-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Vryburg het op Erfenisdag vier olienhoutbome by die Groot Trek Monumente buite Vryburg geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Die tak het onlangs ook die monumente se heining herstel. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, beoog dié organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant….

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 September 2019 vyftig bome by Vaal Pets geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
|

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Worcester het op Vrydag 13 September vier bome by die Langerug Skool en op Saterdag 14 September twee bome by Sandy’s Eden-dierewelsynsorganisasie geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Die tak het besluit om witstinkhoute te plant, omdat dit inheems en gehard is, en redelik vinnig groei. Volgens Deon de…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
|

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Alberton het op 14 September 2019 twaalf bome in die park op die hoek van Collinsweg en Kritzingerstraat geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Chris Fourie, voorsitter van die omgewingsakeportefeulje van die Alberton-tak, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. Een boom is…

End of content

End of content