AfriForum se Hartbeespoort-tak bou nuwe sypaadjie
| |

AfriForum se Hartbeespoort-tak bou nuwe sypaadjie

Die AfriForum-tak in Hartbeespoort het op 30 Augustus 2019 fase twee afgehandel van die projek om ’n voetgangerspaadjie in Ou Wapad te bou. Die gedeelte in fase twee is 70 m lank, terwyl fase een ongeveer 100 m lank was. Hierdie voetpaadjie verbind die Ifafi-woonbuurt met die plaaslike kommersiële sentrum, en inwoners benut dit reeds. “Dit is baie veiliger…

End of content

End of content