Veggees laat Vrystaatse boere moed hou te midde van brande
|

Veggees laat Vrystaatse boere moed hou te midde van brande

  Deur Chanté Kelder Die Wes-Vrystaat, gewoonlik gekleur in skakerings van donkergroen en goue velde, is in swart gehul ná die verwoestende brande wat sedert 13 Oktober woed. As jy die video’s en foto’s op sosiale media sien, is jy geskok en verslae, maar die ware omvang van hierdie brande sal jy nie kan begryp…

AfriForum-gemeenskapsgesondheid en Springs-tak skenk handreiniger, maskers aan Sanel-sentrum  
| |

AfriForum-gemeenskapsgesondheid en Springs-tak skenk handreiniger, maskers aan Sanel-sentrum  

Die AfriForum-tak in Springs en AfriForum se gemeenskapsgesondheidafdeling het op 28 Augustus vanjaar 100 gesigsmaskers en 45 liter handreiniger aan die Sanel-sentrum in Daggafontein, Springs geskenk. Sanel is ’n sentrum vir mense met epilepsie en ander belemmerings, wat afhanklik van skenkings omdat  die staat se bydra net ’n klein gedeelte van hul begroting dek. Dié skenking…

AfriForum se Fochville-tak staan gemeenskap by
|

AfriForum se Fochville-tak staan gemeenskap by

AfriForum se Fochville-tak het die Fochville-gemeenskap se nood raakgesien en is die afgelope twee weke besig met die verspreiding van kospakkies, handreinigers en maskers. Die Fochville-tak het op 14 April reeds betrokke geraak by ’n plaaslike gemeenskapsprojek om kospakkies aan behoeftiges te besorg. R5 000 is vir die projek geskenk, waarmee 50 kospakkies versprei kon…

AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke het op 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulself en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. 54 vyf liter bottels handreiniger en 540 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer om in hulle gemeenskap te gaan versprei waar daar nood is. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die…

AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead
|

AfriForum se Benoni-tak skenk gesigmaskers aan Laerskool Northmead

Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het AfriForum se Benoni-tak besluit om op 21 April 60 gesigmaskers aan die skool se personeel te skenk. Die maskers sal help om hulle teen COVID-19 te beskerm terwyl hulle kospakkies ontvang en uitdeel. Dít volg nadat…

AfriForum-buurtwag in Orkney help met die verspreiding van kospakkies
|

AfriForum-buurtwag in Orkney help met die verspreiding van kospakkies

AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney raakgesien. Die buurtwag het hul lede en ander kontakte ingespan om kos in te samel en te versprei aan mense wat hulle inkomste weens die inperking verloor het en nie vir hul gesinne kan sorg nie. Twee plaaslike supermarkte het elk ’n…

AfriForum se Oos-Rand-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Oos-Rand-takke ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Groter Oos-Rand-takke het op 19 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 48 vyf liter bottels handreiniger en 560 gesigmaskers is by verskeie takke afgelewer om in hulle gemeenskap te gaan versprei waar daar nood is. Van die Oos-Rand takke het reeds…

AfriForum se Springs-tak skenk handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Springs-tak skenk handreiniger en gesigmaskers

Die AfriForum-tak in Springs het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 64 bottels handreiniger is aan ESDA se versorgingseenheid en Rus-’n-Bietjie tehuis vir bejaardes geskenk. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het…

AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor
|

AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n bevel gemaak dat AfriForum se dringende hersieningsaansoek teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings, wat vandag gebring sou word, nou op 28 April aangehoor moet word. Die bevel bepaal verder dat die Departement onderneem dat geen besluite…

AfriForum se Krugersdorp-tak is deel van die oplossing
|

AfriForum se Krugersdorp-tak is deel van die oplossing

Die AfriForum-tak in Krugersdorp het met verskeie plaaslike ondernemings en organisasies hande gevat om verligting te bring vir inwoners wat in nood verkeer tydens die staat van inperking. Dié voedselprojek is op 3 April 2020 deur AfriForum se Krugersdorp-tak, ToyotaFanatics, Solidariteit Helpende Hand, Apcan Sekuriteit en die Laerskool Kenmare van stapel gestuur. Sedertdien is ongeveer 500 kg se…

End of content

End of content