AfriForum #OnsDorp-veldtog: Potchefstroom-tak herstel bykans 150 slaggate
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die eerste week van Oktober aan die herstel van byna 150 slaggate in Potchefstroom afgestaan….
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die eerste week van Oktober aan die herstel van byna 150 slaggate in Potchefstroom afgestaan….
Die AfriForum-tak in Worcester het deur die loop van September 17 bome geplant en geskenk as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Hertzogville het ’n swartkareeboom by die Cheeky Chick-restaurant in die dorp geplant as deel van dié burgerregte-organisasie…
Die AfriForum-takke in Naboomspruit, Nylstroom en Warmbad het gesamentlik meer as 250 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand…
Die AfriForum-tak in Brakpan het as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand 20 bome by Laerskool Môrewag en tien bome…
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) is 13 bome ryker ná die AfriForum-tak in Ellisras dit as deel van dié burgerregte-organisasie se…
AfriForum 911 Trauma se slagofferondersteuningseenheid het op Saterdag, 28 Julie 2018 hul eerste fondsinsamelingsprojek gehou om fondse vir hul slagofferondersteuningsfonds…
AfriForum het gisteraand ’n nuwe tak en buurtwag in Velddrif in die Wes-Kaap gestig. Die gewilde skrywer Dana Snyman was…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing