Teks-buurtwag behaal verskeie suksesse met nuwe hommeltuig
| |

Teks-buurtwag behaal verskeie suksesse met nuwe hommeltuig

AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) het al verskeie suksesse met hul nuwe hommeltuig behaal, waaronder ’n arrestasie. Hierdie suksesse volg nie meer as drie weke nadat die hommeltuig in April aangekoop en die twee vlieëniers opgelei is nie. Op 1 Mei omstreeks 15:30 het die vlieëniers verdagtes opgemerk, terwyl hulle toetsvlugte met…

Nuwe hommeltuig vir Teks-buurtwag om met misdaadbekamping te help
| |

Nuwe hommeltuig vir Teks-buurtwag om met misdaadbekamping te help

AfriForum se Teks-buurtwag (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) spog met ’n nuwe hommeltuig en twee nuut opgeleide hommeltuigvlieëniers. Hommeltuie word met groot sukses tydens buurtwagaktiwiteite ingespan en word ook gebruik om die gemeenskap te help beveilig en ondersteuning aan die SAPD te bied. Jan du Plessis en Ebert Myburgh van die Teks-buurtwag is opgelei om…

AfriForum-buurtwag in Bellville verwelkom hommeltuigvlieëniers
| |

AfriForum-buurtwag in Bellville verwelkom hommeltuigvlieëniers

AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers, Johan Fritz en Eben Nel, gaan die AfriForum-buurtwagte in die Kaapse metropool voortaan met veiligheidsaksies ondersteun. Buurtwagte kan hommeltuie aanwend om areas te verken sonder om persone in gevaar te stel. Inligting wat tydens…

AfriForum en SAPD slaan toe op mensehandelkring
|

AfriForum en SAPD slaan toe op mensehandelkring

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer ná hul inligting ontvang het oor moontlike mensehandel. Die operasie is op 22 April 2020 uitgevoer, na afloop van verkenning met ’n AfriForum-hommeltuig en ’n ondersoek deur die SAPD. Tydens dié operasie is ’n huis regmatig deursoek…

AfriForum-lugvleuel ʼn moet in elke gemeenskap
| |

AfriForum-lugvleuel ʼn moet in elke gemeenskap

AfriForum se Overstrand-tak het einde 2019 besluit om ’n hommeltuig aan te koop en om ’n hommeltuigvlieënier uit die gemeenskap op te lei. Lede van die gemeenskap het geld geskenk om volgens die vereiste lugvaartwetgewing ’n lugbandradio aan te koop. Dié lugvleuel in die Overstrand werp op hierdie stadium goeie vrugte af – nie net…

End of content

End of content