AfriForum-buurtwag in Bellville verwelkom hommeltuigvlieëniers
| |

AfriForum-buurtwag in Bellville verwelkom hommeltuigvlieëniers

AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel van die organisasie se Kaapstad-Noord-tak uitmaak, het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers, Johan Fritz en Eben Nel, gaan die AfriForum-buurtwagte in die Kaapse metropool voortaan met veiligheidsaksies ondersteun. Buurtwagte kan hommeltuie aanwend om areas te verken sonder om persone in gevaar te stel. Inligting wat tydens…

AfriForum se Laeveld-buurtwagte verwelkom hommeltuigvlieëniers  
|

AfriForum se Laeveld-buurtwagte verwelkom hommeltuigvlieëniers  

AfriForum se Malalane-buurtwag het onlangs twee hommeltuigvlieëniers in Orania laat oplei. Dié vlieëniers gaan die AfriForum-buurtwagte in die Laeveld voortaan met veiligheidsaksies ondersteun. Hommeltuie is reeds met groot sukses gebruik tydens die Spioenkop- en Cromdale-grondgryp, asook die stakings in Barberton vroeër vanjaar. Dit kan ook aangewend word om ondersteuning te bied wanneer plaasaanvalle plaasgevind het….

End of content

End of content