|

AfriForum gebruik Malema en EFF-geld teen grondgrype

Die sowat meer as R235 000 wat Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en sy party aan AfriForum oorbetaal het nadat vyf kostebevele teen hulle bekom is, word nou deur die burgerregte-organisasie gebruik om grondgrype in die howe teen te staan. AfriForum het vandeesweek ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)…

End of content

End of content