|

Hofoorwinning vir AfriForum oor COVID-19-kwarantynkamp

Meer as 100 mense kan uiteindelik die Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal verlaat nadat die hooggeregshof in Pretoria vandag beslis het dat dié COVID-19-kwarantynkamp,  wat nie aan die WGO-standaarde voldoen nie, onmiddellik gesluit moet word. Onder die mense wat in die kamp gevange gehou is, is die Nel-gesin, wat in Mosambiek vakansie gehou het toe die staat…

Uitspraak oor rasgedrewe Covid-hulp kom gou
|

Uitspraak oor rasgedrewe Covid-hulp kom gou

  Uitspraak in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen die minister van toerisme, wat Covid-hulp op grond van ras wil verleen, behoort binne dae gelewer te word. Die organisasies se regspanne was vandag in die hooggeregshof in Pretoria om kapsie te maak teen Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme, se voorgestelde regulasies dat klein-, medium- en…

Vryheidsdag: Regering ondermyn minderhede se vryheid – AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement môre om 10:00 aangehoor
|

Vryheidsdag: Regering ondermyn minderhede se vryheid – AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement môre om 10:00 aangehoor

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dit is ’n bitter ironie dat Suid-Afrika vandag Vryheidsdag vier, maar dat dit steeds nodig is dat AfriForum môre in die howe moet veg teen die regering se rassediskriminasie teenoor minderhede. “Die feit dat die regering selfs  met krisishulp tydens COVID-19 teen minderhede diskrimineer, is ’n ernstige…

|

Malema-saak tot Junie 2017 uitgestel

Die burgerregte-organisasie AfriForum se saak teen Julius Malema, omstrede leier van die EFF, ingevolge die Wet op Oproerige Byeenkomste is vandag in die landdroshof in Bloemfontein tot 5 Junie 2017 uitgestel. Dit volg nadat Malema sy ondersteuners in Desember 2014 by ’n EFF-kongres in Bloemfontein aangemoedig het om grond landwyd te beset. Volgens Nantes Kelder,…

End of content

End of content