AfriForum jaag Zuma steeds vir regskoste van meer as R500 000
Oudpresident Jacob Zuma se uitgerekte regstryd om die mediese parool wat in September 2021 aan hom toegestaan is, geldig te…
Oudpresident Jacob Zuma se uitgerekte regstryd om die mediese parool wat in September 2021 aan hom toegestaan is, geldig te…
AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) ingedien by die Departement…
Die COVID-19-pandemie het ’n tydelike stilte oor die omstrede kwessie van onteiening sonder vergoeding gebring. Dit is egter ’n uitgemaakte…
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer…
Die aanrandingsaak teen Julius Malema, leier van die EFF en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, hervat op 10 Maart 2020. Malema en…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse landdroshof op aanklagte van aanranding…
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit om die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om appèl oor die vlagtwietsaak uit…
Die voortslepende stryd oor die drinkwatergehalte in Parys het gister in die hof gedraai nadat AfriForum ’n dringende hofbevel gebring…
AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg gaan word…
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetsbeleide