Kimberley-tak maak ’n verskil in #VegEnBou-week
| |

Kimberley-tak maak ’n verskil in #VegEnBou-week

Die AfriForum-tak in Kimberley het tydens die organisasie se #VegEnBou-week onder meer hul harte oopgemaak teenoor die plaaslike mediese personeel en ’n kranslegging by die Konsentrasiekampmonument gehou. Die tak het die #VegEnBou-week op 12 Mei egter eers begin met ’n geslaagde veiligheidsvergadering om inligting en reëlings oor AfriForum se Kimberley-buurtwag aan inwoners bekend te stel….

End of content

End of content