AfriForum-buurtwagte span saam om groter Mosselbaai-gemeenskap te beveilig
| |

AfriForum-buurtwagte span saam om groter Mosselbaai-gemeenskap te beveilig

Verskeie AfriForum-buurtwagte het op 14 Julie in Groot-Brakrivier saamgekom om hul gemeenskap teen misdaad te beveilig. AfriForum se buurtwagte in Glentana, Groot-Brakrivier en Midbrak het om 16:00 die area in ’n konvooi begin patrolleer. Later het die konvooi in kleiner groepe verdeel om ’n groter grondgebied te dek. Die patrollie het tot 06:00 die volgende…

AfriForum se Hessekwa-tak behaal sukses in samewerking met SAPD
| |

AfriForum se Hessekwa-tak behaal sukses in samewerking met SAPD

Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 17 September 2020 in samewerking met die SAPD in Riversdal ’n vermeende inbreker in hegtenis geneem. Die SAPD het Johan Crous, voorsitter van die Hessekwa-buurtwag, omstreeks 07:30 op dié Donderdagoggend om hulp genader nadat ’n soektog na die verdagte die vorige dag onsuksesvol was. Crous…

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie
| |

AfriForum se Hessekwa-tak neem deel aan nasionale massapatrollie

Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die massapatrollies word verskeie kere deur die loop van die jaar aangebied en die doel is om die waarde van proaktiewe deelname aan gebiedsbeskerming aan gemeenskappe uit te…

AfriForum se Hessekwa-veiligheidstrukture ontvang opleiding
| |

AfriForum se Hessekwa-veiligheidstrukture ontvang opleiding

Die Hessekwa-tak se buurt- en plaaswagte het op 12 September aan verskeie opleidingsmodules deelgeneem, waaronder vuurwapenhantering, persoonlike beskerming en selfverdediging. Lede van die Riversdal Sentraal- en Aalwynfleur-buurtwag, asook die Albertinia-plaaswag was betrokke en het opleiding ontvang om bestaande vaardighede op te skerp. Johan Crous, veiligheidsvoorsitter van AfriForum se Hessekwa-tak, het die vuurwapenopleiding aangebied en Driekus Crous…

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen
| |

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte verhoog sigbaarheid voor feesseisoen

AfriForum se Hessekwa-buurtwagte en -plaaswag het op 1 November 2019 begin met dié burgerregteorganisasie se nasionale sigbaarheidspatrollie wat tot 15 Desember 2019 sal voortduur. AfriForum het dié nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor die komende feesseisoen te verhoog. Misdaad sal na verwagting oor die feesseisoen toeneem; daarom wil AfriForum se buurtwagte ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

AfriForum se Hessekwa-tak het op 28 September 2019 17 bome in Stilbaai geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak dit ’n…

End of content

End of content