AfriForum se Hertzogville-tak help om begraafplaas skoon te maak
| |

AfriForum se Hertzogville-tak help om begraafplaas skoon te maak

AfriForum se Hertzogville-tak het op 2 en 3 Junie 2020 die plaaslike begraafplaas in samewerking met die boerevereniging skoongemaak. Die begraafplaas was in ’n slegte toestand en party grafte was nie meer sigbaar nie. Die tak het die brandstof vir al die rantsnyers, bossiekappers en grassnyers verskaf en inwoners en sakeondernemings het bygedra en saamgewerk om die…

AfriForum se Stellaland-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum se Stellaland-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se Stellaland-takke het die afgelope maand meer as 2 ton voedsel aan 200 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum se Hertzogville-tak skenk handreiniger
|

AfriForum se Hertzogville-tak skenk handreiniger

Die AfriForum-tak in Hertzogville het op 14 Mei 2020 handreiniger aan die plaaslike polisiestasie en die Amandelhof-ouetehuis geskenk. Altesaam 10 liter handreiniger is aan dié instansies geskenk. Die Amandelhof-ouetehuis het groot waardering getoon en die tak bedank vir die skenking en ondersteuning gedurende die staat van inperking. “Ons probeer om te help waar ons kan met wat ons…

AfriForum se Hertzogville-tak help behoeftiges
|

AfriForum se Hertzogville-tak help behoeftiges

Die AfriForum-tak in Hertzogville het kospakkies opgemaak om gemeenskapslede wat deur die COVID-19-pandemie geraak word, te ondersteun. Die tak het op 23 April 2020 kospakkies aan behoeftige inwoners geskenk en behoeftige inwoners van Amandelhof Dienssentrum het ook pakkies ontvang. “Baie mense verkeer in hierdie tyd in nood en daarom help die tak graag. AfriForum sal aanhou om…

#OnsDorp: AfriForum-tak in Hertzogville en leerders plant groente by skool
| |

#OnsDorp: AfriForum-tak in Hertzogville en leerders plant groente by skool

Die AfriForum-tak in Hertzogville tesame met leerders en onderwysers van die Saamwerk Primêre Skool het verlede week met ’n projek begin waar hulle organiese groente by die skool plant. Dié projek vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Die groente gaan dan gebruik word om etes vir die koshuisleerders voor te berei. Daar word beoog om…

End of content

End of content