AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Phalaborwa-tak maak begraafplaas skoon
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope week ’n projek van stapel gestuur wat die skoonmaak en opknapping van die…
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het die afgelope week ’n projek van stapel gestuur wat die skoonmaak en opknapping van die…
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 13 Oktober 2018 ’n skoonmaakaksie in samewerking met die Nelspruit Community Forum gehou as deel van…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie…
Herfsland Aftreeoord in Delmas het by verskeie geleenthede die plaaslike owerheid genader vir hulp om noodsaaklike onderhoud aan hul palissadeheining…
Aangesien die slaggate in Vryburg ’n groot gevaar vir motoriste inhou, het die plaaslike AfriForum-tak besluit om 20 dromme teer…
Die AfriForum-tak in Delmas het die afgelope naweek ‘n selfdoenprojek in Sameulweg aangepak.
AfriForum se tak in Rayton en Cullinan het op 3 Junie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Elandshoek ’n…
Die AfriForum-tak in Nylstroom het ’n verstopte afvoersloot herstel. Die verstopping het veroorsaak dat stormwater in Nelson Mandelastraat, die ingangspad…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing