AfriForum se Overstrand-tak vier boomplantmaand
AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool…
AfriForum se Overstrand-tak het onlangs as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek vyf wildevy- en waterpeerbome by die Hoërskool…
AfriForum se Alfa-buurtwag het die SAPD in Hermanus op 22 Junie 2020 gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te kry en vyf…
AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 16 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD, ander wetstoepassingsowerhede, Hermanus Public Protection (HPP) en…
Kol. Luthando Nosilela, bevelvoerder van die polisie in Hermanus, het op 12 September 2019 bekend gemaak dat misdaad in Hermanus oor die…
AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 24 Augustus saam met die SAPD en privaat sekuriteitsmaatskappye ’n gesteelde boot opgespoor….
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het op 27 Junie 2019 gehelp met die arrestasie van vier verdagtes nadat ’n huisroof kort…
AfriForum se Alfa-buurtwag het tydens verlede week se onluste in Hermanus bystand aan verskeie rolspelers verleen. Die buurtwaglede het onder…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het adjudant-offisier Clive Cloete van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bedank en sterkte toegewens met sy herstel…
Projek Nehemia – ’n AfriForum-inisiatief wat die integrasie van en samewerking tussen verskillende gemeenskap- en veiligheidstrukture behels – se nut…
Die Wes-Kaapse kusdorp Hermanus word die afgelope paar maande deur protesoptrede geteister. Optogte is aanvanklik ontketen deur ontevrede erfbewoners van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing