|

Vader van Afrikaanse kunslied se bydrae word op 13 April gevier

S le Roux Marais, wat as die vader van die Afrikaanse kunslied bestempel word, se werk word vandeesmaand deur die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) in samewerking met Rosa Anderson, pianis en dryfkrag agter die projek, op die voorgrond geplaas. Altesame 17 kunstenaars – Daniël Verster, Coert Grobbelaar, Johan Coertzen, Duard Jonker, Chris…

End of content

End of content