AfriForum rig dringende skrywes aan Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro oor toestand van riviere
| | |

AfriForum rig dringende skrywes aan Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro oor toestand van riviere

AfriForum het op 27 Oktober ’n dringende skrywe aan die Tshwane-, Johannesburg- en Ekurhuleni-metro gerig oor onverwerkte riool wat in die Hennops-, Kaalspruit- en Sesmylspruitrivier invloei. Dié drie riviere word al vir jare reeds erg besoedel weens onverwerkte riool wat uit mangate stroom en gereelde rioolstorting wat plaasvind. AfriForum het voorheen skrywes oor die probleme…

AfriForum se Hennopsrivier-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Hennopsrivier-tak reorganiseer

AfriForum het op 17 Oktober sy Hennopsrivier-tak gereorganiseer. Dié tak is reeds besig met die beplanning van projekte wat in die nabye toekoms uitgevoer sal word. Die takbestuur versoek soveel moontlik gemeenskapslede om by die tak betrokke te raak. Die takbestuur bestaan uit dr. Frik Barnard (voorsitter), Wessie van der Westhuizen (ondervoorsitter), Donald Thompson (tesourier), Sarah…

AfriForum eis aksie teen onwettige herwinners by SuperSport-park
| |

AfriForum eis aksie teen onwettige herwinners by SuperSport-park

AfriForum het op Maandag 9 September 2019 ’n brief gerig aan Stevens Mokgalapa, burgemeester van die Tshwane-metro, oor die onwettige herwinners wat oorkant SuperSport-park in Centurion woon. AfriForum-lede gekla het oor die groot veiligheid- en ander bedreigings wat dié onwettige besetters vir die omliggende omgewing inhou. Meer as 200 herwinners woon onwettig op hoewe 147 van…

End of content

End of content