Mpumalanga-buurtwagte hou wakende oog tydens #NationalShutdown
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het reeds vanaf Sondag 19 Maart sigbaarheidsaksies van stapel gestuur in aanloop tot die EFF…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het reeds vanaf Sondag 19 Maart sigbaarheidsaksies van stapel gestuur in aanloop tot die EFF…
AfriForum se Witbank-tak het op 13 Maart verskeie vrugtebome aan skole in Emalahleni geskenk. Tydens dié projek is 21 vrugtebome…
AfriForum se Witbank-tak het gedurende die week van 6-9 Maart die nuwe tuinspan in Emalahleni in die werk gesteek. Dié…
Op 20 Februarie is Delmas deur gewelddadige onluste geruk. AfriForum se Delmas Valke- en Eloff-buurtwag asook Sundra Rietkol Bulldogs het…
AfriForum se Standerton-buurtwag is vanoggend ontbied nadat swaar reën deur die nag tot oorstromings in die omgewing gelei het en…
AfriForum se Standerton-tak het op 14 Februarie ingespring en die Voetsporemonument buite Standerton skoongemaak. Hierdie monument wat ter nagedagtenis aan…
AfriForum se Bethal-tak het die Bethal-gemeenskap, wat onder ’n waterkrisis gebuk gaan, die afgelope drie maande ondersteun. Dié voortslepende waterkrisis…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 14 Oktober in samewerking met die plaaslike SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye…
Die AfriForum-tak in Bethal het in September begin om die strate in dié dorp te herstel en is steeds volstoom…
Die AfriForum-tak in Delmas, in samewerking met die vrywilligersgroep Delmas Herleef en verskeie borge vanuit die gemeenskap, bring sigbare vernuwing…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing