Standerton-tak maak ’n verskil
AfriForum se Standerton-tak het op 21 Julie saam met die Lekwa Clean Up Crew gras gesny in Baumanstraat om die…
AfriForum se Standerton-tak het op 21 Julie saam met die Lekwa Clean Up Crew gras gesny in Baumanstraat om die…
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het in Julie ongeveer 200 komberse ingesamel. Hulle het dit op 20 Julie aan…
AfriForum se Delmas Valke-buurtwag het op 14 Julie ’n lugpatrollie met hommeltuie uitgevoer om die N12-snelweg vir motoriste te beveilig….
AfriForum se Middelburg-tak het op Saterdag 8 Julie saam met Mejuffrou Mpumalanga Toerismekoningin (“Miss Mpumalanga Tourism Queen”) ’n projek by…
AfriForum se Standerton-tak het gedurende 3-7 Julie verskeie projekte in Standerton saam met die Lekwa Clean Up Crew voltooi. Skoonmaakprojekte…
AfriForum se Bethal-tak het op 6 Julie nóg ’n slaggatprojek voltooi. Gedurende dié projek, wat oor drie dae gestrek het,…
AfriForum het op Vrydag 7 Julie ’n brief aan Rand Water gestuur rakende die gebrek aan watervoorsiening aan dorpe in…
AfriForum se Standerton-tak het gedurende Junie in samewerking met Lekwa Clean Up Crew verskeie skoonmaakprojekte aangepak. Daar is eerste op…
AfriForum se Bethal-tak het al gedurende Mei op twee verskillende geleenthede kos uit hul gemeenskapstuin aan die Palmoord-aftreeoord en Silwerjare…
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 14 April aan die nasionale patrollie, ’n inisiatief van hierdie organisasie, deelgeneem. Patrollies…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing