Solidariteit Beweging stig noodfonds om kinders en bejaardes te help
|

Solidariteit Beweging stig noodfonds om kinders en bejaardes te help

  Die Solidariteit Beweging se nuutgestigte noodfonds, wat hoofsaaklik gebruik sal word om kinders en bejaardes in nood te voed, het ’n hupstoot gekry met die Virseker Trust wat R1 miljoen aan die fonds geskenk het. Die fonds sal ook gebruik word om te verseker dat leerlinge voortgesette onderrig tydens die COVID-19-krisis kry deur die…

End of content

End of content