AfriForum se COVID-19-gemeenskapsplan lewer puik resultate
Deur Johan Kruger AfriForum het gedurende die inperking ons omvattende plan vir gemeenskappe wat gebuk gaan onder die knellende uitwerking…
Deur Johan Kruger AfriForum het gedurende die inperking ons omvattende plan vir gemeenskappe wat gebuk gaan onder die knellende uitwerking…
In tye van nood en onsekerheid is dit baie maklik om wanhopig te raak. Die teendeel is egter ook van…
Die Covid-19-pandemie het derduisende mense en gemeenskappe se lewens oornag ontwrig en tot groot krisisse gelei. Die staat se…
AfriForum se Overstrand-tak het op 22 Mei 2020 22 kospakkies aan die plaaslike Solidariteit Helpende Hand-tak geskenk om gemeenskapslede in nood te…
Die COVID-19-taakspan, wat uit AfriForum, Saai en Solidariteit Helpende Hand bestaan, sal voortgaan om voedsel te versprei ongeag die regering…
Die AfriForum-tak in Middelburg het tot op hede ongeveer 10 ton kos vir Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek ingesamel…
“Ek is doodseker dat die mense wat voedselhulp wil sentraliseer nog nie daar waar die nood druk was nie. Dít…
AfriForum se Moot- en Oos-Moot-tak het hande met ander organisasies gevat om mense in nood in hul gemeenskap te ondersteun….
AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens die Covid-19-pandemie. Die Vanderbijlpark-tak het in samewerking met Helpende Hand sedert die staat van inperking…
AfriForum het in samewerking met Helpende Hand vandeesweek sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief in die Kaapse metropool en die Overstrand van stapel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing