AfriForum Jeug neem hande met Solidariteit Helpende Hand
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 April 2019 die kinders van Ons Plek-sentrum in die Strand besoek.
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 April 2019 die kinders van Ons Plek-sentrum in die Strand besoek.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Donderdag 28 Maart 2019 sy eerste buurtwag in die Helderbergkom-omgewing gestig. Die nuwe Gordonsbaai-buurtwag vorm…
AfriForum Jeug se Maties-tak het in samewerking met dié jeugorganisasie se Wes-Kaapse dorpstrukture op 22 November 2018 ’n Kerspartytjie vir minderbevoorregte kleuters…
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het,…
Verskeie AfriForum-takke het saam op 8 Junie 2018 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon oor deelname aan die hersieningsproses van die takke se…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag 15 Mei 2018 ’n nuwe tak in die Helderbergkom-gebied gestig.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing