Heilbron-tak maak dorp skoon; skenk rugbyballe aan jong spelers
| |

Heilbron-tak maak dorp skoon; skenk rugbyballe aan jong spelers

Die AfriForum-tak in Heilbron het in Mei ’n kontrakteur aangestel om die dorp op ’n weeklikse basis skoon te maak. ’n Vrywilliger uit die gemeenskap het aangebied om vir die kontrakteur se dienste te betaal waarvoor die tak baie dankbaar is. Hulle het by die ingang vanaf Petrus Steyn in Langmarkstraat begin en die middelman…

Heilbron-tak maan Ngwathe-munisipaliteit oor besoedelde Elandspruit
| |

Heilbron-tak maan Ngwathe-munisipaliteit oor besoedelde Elandspruit

AfriForum se Heilbron-tak het op 2 November ’n dringende brief aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig oor die besoedeling van Elandspruit. Dít volg nadat die boere wie se plase aan die spruit grens, die Heilbron-tak genader het om hulle te help. Die besoedeling van riool en vullis is so erg dat die diere nie die…

AfriForum-tak in Heilbron verfraai dorp
| |

AfriForum-tak in Heilbron verfraai dorp

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 April die park langs die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit skoongemaak, sowel as die area rondom hierdie munisipale gebou en die biblioteek. Die toestand van hierdie perseel het ondraaglik geraak vir die inwoners, daarom is daar ingespring en die gras is gesny, beddings is netjies gemaak en die bome is…

Heilbron-tak spreek bestuurder aan oor toestand van ou begraafplaas
| |

Heilbron-tak spreek bestuurder aan oor toestand van ou begraafplaas

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 22 April ’n prokureursbrief en ’n aanmaning aan Francis Moeketsi, die bestuurder in Heilbron, laat beteken. Dit het aan die lig gekom dat daar steeds afgestorwenes in die ou begraafplaas begrawe word, nadat dit reeds in 2007 as vol verklaar is. Moeketsi is ook deur die burgemeester van die…

AfriForum versoek reaksie vanaf Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit oor gebrek aan brandweerwaens in Heilbron
| |

AfriForum versoek reaksie vanaf Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit oor gebrek aan brandweerwaens in Heilbron

Nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n skrywe aan die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit gerig het om te versoek dat ’n bakkie, wat as Heilbron se brandweerwa dien, herstel word, is ’n vierde huis op 9 Augustus byna in puin gelaat toe ’n brand daar uitgebreek het. Hierdie skade moet vierkantig voor die deur van die munisipaliteit gelê word,…

Heilbron-tak bekommerd oor brandseisoen
| |

Heilbron-tak bekommerd oor brandseisoen

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 25 Mei 2020 ’n skrywe aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gestuur om te vra dat daar dringend aandag gegee moet word aan die feit dat Heilbron nie ’n brandweerwa het nie. “Die herfs- en wintermaande is brandseisoen – wat die dringende behoefte aan…

AfriForum-tak in Heilbron oorhandig afdrukpapier aan Hoërskool Heilbron
|

AfriForum-tak in Heilbron oorhandig afdrukpapier aan Hoërskool Heilbron

Die AfriForum-tak in Heilbron het op 14 Januarie vanjaar 20 bokse afdrukpapier aan die Hoërskool Heilbron oorhandig om aangewend te word vir leerders se werkvelle en notas. Dié skenking is gemaak in reaksie op ’n omsendskrywe van die skool waarin elke huisgesin versoek word om ’n boks papier skool toe te stuur om te verseker dat…

End of content

End of content