Heidelberg-buurtwag behaal groot suksesse saam met SAPD
| |

Heidelberg-buurtwag behaal groot suksesse saam met SAPD

Die AfriForum-buurtwag in Heidelberg en die SAPD het op 20 Mei kragte saamgespan om misdaad in hul gemeenskap te bekamp en verskeie arrestasies gemaak. Die aksies het in twee skofte plaasgevind. Die eerste skof het Vrydagoggend omstreeks 08:00 begin waartydens 10 buurtwaglede in samewerking met die polisie twee skrootdiewe gearresteer het. Verder is drie verdagtes…

AfriForum se Heidelberg-tak skop #OnsDorp-projek af
| |

AfriForum se Heidelberg-tak skop #OnsDorp-projek af

Die AfriForum-tak in Heidelberg het op 29 September die #Onsdorp-projek afgeskop. ’n Boom is aan die plaaslike Voortrekkerkommando geskenk en op dié dag by die Ou Tronk in dié dorp geplant. Dewet Ungerer, AfriForum se koördineerder vir die Gauteng-Suid-area, sê dit is ’n riem onder die hart vir dié tak om met die plaaslike Voortrekkerkommando…

AfriForum se Heidelberg-buurtwag neem verdagte in hegtenis en kry volwaardige lugvleuel
| |

AfriForum se Heidelberg-buurtwag neem verdagte in hegtenis en kry volwaardige lugvleuel

AfriForum se Heidelberg-buurtwag, wat in Augustus gestig is, het die afgelope week sukses behaal deur saam met die SAPD te werk om ’n verdagte in hegtenis te neem. Dié verdagte is in verband met voertuigdiefstal en verskeie ander klagtes gesoek. Dit volg nadat die buurtwag inligting by die gemeenskap ontvang het oor ’n verdagte persoon…

End of content

End of content