Vaalharts-buurtwag fnuik inbrekers se planne
Danksy die flink optrede van AfriForum se Vaalharts-buurtwag is daar een minder gesteelde vragmotor in Hartswater. ’n Lid van hierdie…
Danksy die flink optrede van AfriForum se Vaalharts-buurtwag is daar een minder gesteelde vragmotor in Hartswater. ’n Lid van hierdie…
AfriForum se Vaalharts-tak het onlangs ’n aansienlike skenking van vars groente en vrugte aan Huis Theresa, ’n ouetehuis in Hartswater,…
AfriForum het vandag hofverrigtinge in Hartswater in die Noord-Kaap bygewoon, waar vyf verdagtes vir die wrede moord op Elzabie (54),…
Die gemeenskap van Hartswater en boere en inwoners van die Vaalharts-skema in die Noord-Kaap het vandag opgeruk na die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum is diep bedroef oor die moord op drie mense op ’n plaas buite Hartswater in die Noord-Kaap….
AfriForum se Vaalharts-buurtwag het op Woensdagoggend 18 September 2019 in samewerking met Hartswater Crime Watch gesteelde goedere terugbesorg. Dit volg nadat…
AfriForum Jeug in Vaalharts het op Saterdag 24 Februarie 2019 die gerestoureerde Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument onthul. Dié monument…
AfriForum se Vaalharts-tak begin op 5 Februarie 2019 met die restourasie van die Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument. Dié monument…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het onlangs vullis in Hartswater opgetel en verwyder, aangesien rommel twee weke ná protesaksies op dié…
Bestuurslede van AfriForum se Vaalharts-tak het op Vrydag 5 Oktober 2018 saam met boere van die omgewing gehelp om ’n brand by…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing