#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af
| |

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit sy wedloop af

Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) het sy hardloopprojek – van meer as 220 km deur die Vrystaat – vandag by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens afgesluit. Roux het ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en -moorde – te ondersteun. Roux en die ander atlete het…

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg
| |

Dag vier van #HardloopvirHoop: Bethlehem tot Fouriesburg

Die vierde en voorlaaste dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:10 by die Lavender Hill Country Estate net buite Bethlehem op die N5 begin. Roux en ander atlete het vandag 42 km tot in Fouriesburg gehardloop. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral…

#HardloopvirHoop: Bennie Roux spring weg vir plaasaanvalslagoffers
| |

#HardloopvirHoop: Bennie Roux spring weg vir plaasaanvalslagoffers

Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek oor meer as 250 km deur die Vrystaat het vandag om 07:00 in Villiers afgeskop. Roux en ander atlete het vandag 42 km gehardloop en het in Frankfort geëindig. Dié atlete hardloop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid om geweldslagoffers – veral slagoffers van plaasaanvalle en ‑moorde –…

Bennie Roux #HardloopvirHoop om geld vir geweldslagoffers in te samel
| |

Bennie Roux #HardloopvirHoop om geld vir geweldslagoffers in te samel

Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, gaan aanstaande week honderde kilometers in die Vrystaat aflê om geld vir AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid in te samel. AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid lewer ’n baie unieke, persoonlike diens aan slagoffers van geweldsmisdaad – veral slagoffers van plaasaanvalle. Die eenheid is in 2015 gestig en het sedertdien uitgebrei weens die…

End of content

End of content