AfriForum se Upington-tak skenk handreiniger aan skole
Die AfriForum-tak in Upington het op 25 Oktober 2021 handreiniger aan vier skole in die dorp geskenk nadat een van…
Die AfriForum-tak in Upington het op 25 Oktober 2021 handreiniger aan vier skole in die dorp geskenk nadat een van…
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het op 17 Julie 2020 handreiniger en skoonmaakmiddels aan die Lichthuis-tehuis vir bejaardes geskenk. Ongeveer 150 liter se…
Die AfriForum-tak in Germiston het op 8 Julie 2020 beskermende toerusting aan die Kowa Pienaar-tehuis vir bejaardes geskenk nadat dié tehuis die…
AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die verspreiding van COVID-19 te bekamp. Nadat die…
Die AfriForum-tak in Frankfort het handreiniger aan die Hoërskool Wilgerivier en verskeie kleuterskole in dié dorp geskenk om die veiligheid…
AfriForum se Limpopo-takke het die afgelope maand meer as 3 ton voedsel aan 1 000 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in…
AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270…
AfriForum se takke in Bloemfontein het die afgelope maand voedsel aan 706 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking…
AfriForum se Hoogland-takke het op 28 en 29 Mei 2020 skolehulppakkette aan verskeie skole in die streek versprei as deel van die…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 19 Mei 2020 100 drielaagmateriaalgesigmaskers by die Ons Hulde-tehuis vir bejaardes afgegee en 25 liter handreiniger by Huis…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing