Hammanskraal-drinkwater nie geskik vir menslike gebruik 
| |

Hammanskraal-drinkwater nie geskik vir menslike gebruik 

AfriForum het vandag ’n skrywe aan die Tshwane-metro gestuur oor die gehalte van Hammanskraal se drinkwater en die metro versoek om alternatiewe bronne te gebruik om skoon drinkwater aan die inwoners te voorsien totdat die probleem opgelos is. Dít volg nadat AfriForum op 12 November 2019 watertoetse in die Hammanskraal-gebied uitgevoer het ná mediaberigte oor die gehalte…

AfriForum dien klagte by MRK in oor Hammanskraal-water
| |

AfriForum dien klagte by MRK in oor Hammanskraal-water

AfriForum het op 7 November 2019 ’n klagte by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien en ’n prokureursbrief aan die Tshwane-metro gestuur oor die watersituasie in Hammanskraal nadat inwoners van die Hammanskraal-omgewing al geruime tyd sonder water is. Die MRK het AfriForum reeds in kennis gestel dat hulle besig is om die saak te ondersoek. Kragtens die Grondwet het…

Hammanskraal se drinkwater nie veilig vir menslike gebruik
| |

Hammanskraal se drinkwater nie veilig vir menslike gebruik

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week watermonsters in die Hammanskraal-gebied geneem en bevind dat die water nie geskik vir menslike gebruik is nie. Dít volg nadat verskeie berigte in die media verskyn het oor die kwaliteit van die gebied se drinkwater. Watermonsters is by die Jubilee-distrikshospitaal en die plaaslike polisie-akademie geneem en na ’n…

|

Bevelvoerder verwoes erfenis glo sover hy gaan

Die bevelvoerder van die polisie se opleidingskollege in Hammanskraal, noord van Pretoria, het glo nie net van die gedenkteken by dié kollege ontslae geraak nie. Hy het na bewering ook vroeër toe hy by die Berede en honde-eenheid van die polisie in Pretoria-Wes aan die stuur van sake was, opdrag gegee dat die ou polisie-embleem…

End of content

End of content