AfriForum wil Haatspraakwetsontwerp in parlement teenstaan
AfriForum het vandag tydens ’n konferensie aangekondig dat die burgerregte-organisasie ’n skriftelike betoog by die departement van justisie en…
AfriForum het vandag tydens ’n konferensie aangekondig dat die burgerregte-organisasie ’n skriftelike betoog by die departement van justisie en…
Vryheid van spraak is ’n hoeksteen van ’n oop en demokratiese samelewing en moet ten alle koste beskerm word. Dit…
Die waarskuwing wat die VSA, VK, Duitsland, Nederland en Switserland in ’n memorandum aan president Cyril Ramaphosa gerig het rakende…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofstukke op te stel ten einde Andile Mngxitama, leier van Black…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het hom opnuut sterk teen die gebruik van die rassistiese “k-woord” uitgespreek en ’n beroep op die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen twee polisiebeamptes en ’n voormalige lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW)…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die afdanking van majoor M.V. Mohlala ná ’n uitgebreide proses van interne ondersoeke deur die Suid-Afrikaanse…
Die burgerregtewaghond AfriForum het Nosiviwe Noluthando Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, 90 dae gegee om redes te verskaf waarom daar nie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum beskou die vonnisoplegging van twee jaar tronkstraf vir Vicki Momberg as ’n herbevestiging van die dubbele standaarde…
AfriForum Jeug het vandag sukses in die gelykheidshof in Pretoria behaal nadat Luvuyo Menziwa, ’n lid van die EFF se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing