Uitspraak voorbehou in vlagsaak
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein om te appelleer teen die uitspraak van…
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein om te appelleer teen die uitspraak van…
Indien die ou Suid-Afrikaanse vlag verban word en die vertoon daarvan haatspraak is, sal dit ’n ernstige presedent skep en…
AfriForum het een van sy bedrywigste weke in die howe gehad met die haatspraak-saak teen Julius Malema en die EFF…
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n strafregtelike klag van aanhitsing tot geweld teen die Nelson Mandela Stigting (NMS)…
AfriForum verwelkom die skorsing van Nkosinjani Speelman, uitvoerende burgemeester van die Matjhabeng-munisipaliteit in Welkom, nadat hy beledigende rassistiese uitlatings teenoor…
AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, die premier van die Vrystaat, asook…
Suid-Afrika loop groot gevaar indien vryheid van spraak nie voldoende beskerm word nie en alle uitsprake en simbole wat aanstoot…
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion redes gegee waarom die burgerregte-organisasie appèl aanteken teen die gelykheidshof se onlangse…
AfriForum was vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in die burgerregteorganisasie se haatspraaksaak teen Black First Land First (BLF) en…
Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing