Groter Moot-tak se buurtspan en buurtwag gaan van krag tot krag
| |

Groter Moot-tak se buurtspan en buurtwag gaan van krag tot krag

Die buurtspan van AfriForum se Groter Moot-tak het gedurende Mei ’n reusehoeveelheid werk gedoen en sukses behaal om die Moot-gemeenskap se omgewing te verbeter en te beveilig. Die buurtspan het ingespring en ongeveer 94 vuilgoedsakke se rommel weggery, 156 man-ure op bossiekappers spandeer en sowat 352 ure aan ontbossing teen verskeie spruite bestee. Verder is…

AfriForum se Groter Moot-buurtwag hou Moot veilig
| |

AfriForum se Groter Moot-buurtwag hou Moot veilig

AfriForum se Groter Moot-buurtwag het op 1 Mei 2022 hulle weeklikse spanoperasie gehou. Dié buurtwag bestaan uit ses spanne van 10 lede elk. Span Pitbull het ’n sigbaarheidsvoetpatrollie gehou waartydens hulle van 20ste Laan tot by Voortrekkerweg gestap het. Die buurtwag se hulp is ook ingeroep op die AfriForum Groter Moot-veiligheidsgroep nadat ’n  motorongeluk in…

AfriForum se Groter-Moot-buurtwag verwyder daggaplantasie
| |

AfriForum se Groter-Moot-buurtwag verwyder daggaplantasie

AfriForum se Groter-Moot-buurtwag in Pretoria het op 27 Maart 2022 ’n daggaplantasie tussen 24ste- en 25ste Laan en Hertzogstraat uitgehaal. Die dagga word oop en bloot verhandel en die spruit word as ’n hidroponiese kwekery daarvoor gebruik. Al die daggaplante in hierdie gebied is vernietig. Dié buurtwag ontvang dikwels klagtes vanuit die gemeenskap dat sluipslapers…

End of content

End of content