|

AfriForum Jeug gaan woeker in 2018

Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om 2018 met roepingsgedrewendheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies wat daaruit voortspruit, te bespreek. Portefeuljeverantwoordelikhede, sosialemedia- en standpuntopleiding, asook projekbeplanning was deel van hul besige program. AfriForum Jeug…

|

Landboukollege sit R10 miljoen opsy vir herstelwerk ná druk deur AfriForum Jeug

Die druk wat AfriForum Jeug op die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-Kaap geplaas het oor swak verblyftoestande en algemene geriewe, het vrugte afgewerp. Die kollegebestuur het pas aangekondig dat R10 miljoen vir herstelwerk en opgradering opsy gesit is. Dít volg nadat sowat 50 studente vandeesmaand tydens ʼn besoek van AfriForum hul misnoeë met die…

End of content

End of content