Forum Nuus: Dié Week se Blitsflits
AfriForum het vandeesweek stem dik gemaak om vryheid van spraak en basiese menseregte te beskerm. Dié burgerregteorganisasie se takke was…
AfriForum het vandeesweek stem dik gemaak om vryheid van spraak en basiese menseregte te beskerm. Dié burgerregteorganisasie se takke was…
AfriForum-verteenwoordigers het op 13 en 14 Julie die openbare verhoor oor die wysiging van artikel 25 van die Grondwet om…
AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog geloods teen die onteieningswetsontwerp wat soos ’n swaard oor privaateiendomsreg in Suid-Afrika hang. Hierdie…
Gore Vidal het gesê: “Wat burgerlike vryhede betref, kan enigiemand wat nie waaksaam is nie, hom eendag bevind, indien nie…
Lindiwe Sisulu se ongevraagde kritiek en aanval vandeesweek op die Grondwet, die regbank en die oppergesag van die reg het…
Die burgerregte-organisasie AfriForum eis dat Nkosazana Dlamini-Zuma, die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, uit haar pos bedank. Dít…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gister verlof tot appèl gekry om die uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof – dat die vertoon…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n verslag gepubliseer wat aandui watter regte as gevolg van die staat van inperking ingeperk word….
Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, het gister een van die openbare verhore oor die wysigings aan…
AfriForum het vandag tydens ’n konferensie aangekondig dat die burgerregte-organisasie ’n skriftelike betoog by die departement van justisie en…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing