AfriForum sal Malema en die EFF moontlik bankrot moet laat verklaar
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal Julius Malema en die EFF moontlik bankrot moet laat verklaar in ’n poging om regskostes te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal Julius Malema en die EFF moontlik bankrot moet laat verklaar in ’n poging om regskostes te…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het bekendgemaak dat Julius Malema en die EFF vanoggend ’n bedrag van R126 703,59 aan AfriForum oorbetaal het….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 1 November 2018 ’n lasbrief by die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria bekom om beslag op roerende…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy slagoffers wie se geliefdes tydens plaasaanvalle vermoor is na die VSA sal…
Die betreders wat onlangs dr. Motodi Maserumule, ʼn uitvoerende direkteur van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) se grond in die…
Die tussentydse hofbevel wat AfriForum ten behoewe van dr. Motodi Maserumule op 31 Augustus 2018 bekom het, is vandag in die Noord-Gautengse…
AfriForum se Middelburg-buurtwag het op 1 September 2018 gesorg dat persone wat grond in Middelburg beset het, dié perseel verlaat….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 22 Julie 2018 in samewerking met die Witrivier SAPD gehelp om grondgrypers te verhoed om privaat grond…
Onverantwoordelike politieke uitsprake deur Julius Malema en die EFF het die afgelope naweek tot byna anargistiese optrede gelei nadat daar…
AfriForum doen ’n beroep op grondeienaars om sélf hul eiendom teen onwettige besetting te beskerm deur by gemeenskapstrukture in te…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing