AfriForum help om grondbesetting in Nelspruit af te weer
| |

AfriForum help om grondbesetting in Nelspruit af te weer

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Nelspruit-buurtwag het in samewerking met ACS Security, Hi Tech Security en MBM Protection Services ’n grondbesetting op die plaas Cromdale buite Nelspruit afgeweer. Grondgrypers het op 4 Julie 2020 een van die boere se grond beset. Nadat ’n vergadering op 12 Julie 2020 met die grondgrypers gehou is, het hulle besluit om…

Sukses: AfriForum help gemeenskap om onwettige grondgrypers te verwyder
|

Sukses: AfriForum help gemeenskap om onwettige grondgrypers te verwyder

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Elandsfontein-gemeenskap, suid van Johannesburg, bygestaan om meer as 500 grondgrypers te help verwyder wat begin het om onwettig stukke grond te beset, honderde stukke grond af te merk en strukture op te rig. Die grondgrypers en die onwettige strukture wat hulle opgerig het, is verwyder. Dit kom nadat AfriForum verlede…

AfriForum verkry bevel teen grondgrypers
|

AfriForum verkry bevel teen grondgrypers

AfriForum het vandag ’n bevel in die Noord-Gautengse Hoë Hof in Pretoria verkry om die beleërde gemeenskap van Elandsfontein in die suide van Johannesburg te ondersteun in die verwydering van grondgrypers wat op arbitrêre wyse privaat eiendom aan hulself toegeëien en strukture begin oprig het. Dit volg nadat dié gemeenskap se pleidooie om hulp aan…

AfriForum se Vrystaat-strukture op gereedheidsgrondslag ná EFF-grondgrypdreigemente
|

AfriForum se Vrystaat-strukture op gereedheidsgrondslag ná EFF-grondgrypdreigemente

AfriForum is gereed om plaaseienaars in die Vrystaat by te staan en vir hulle in die bresse te tree teen onwettige grondgrypaksies nadat Mandisa Makesini, EFF-leier in die Vrystaat, vroeër vandeesweek te kenne gegee het dat die EFF eersdaags arbitrêr plase in die Vrystaat gaan beset. AfriForum het veral die laaste twee jaar bewys dat…

AfriForum help SAPD met inligting rondom hantering van grondgrype
|

AfriForum help SAPD met inligting rondom hantering van grondgrype

Grondgrype het sedert die begin van die jaar beduidend toegeneem met sowat 60 gevalle in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Die burgerregte-waghond AfriForum het onlangs ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in dié provinsies te besoek en gidse te oorhandig wat die prosedure vir die polisie se hantering van grondgrype duidelik uiteensit….

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype
| |

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype

Die burgerregtewaghond AfriForum het op 8 November 2019 skrywes by polisiestasies in die Wes-Rand en Vaaldriehoek ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris vroeër vanjaar aan alle polisiestasies gestuur het. Dié aksie vorm deel…

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype
| |

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype

Die burgerregtewaghond AfriForum het op 7 November 2019 skrywes by 26 polisiestasies in Mpumalanga ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris vroeër vanjaar aan alle polisiestasies gestuur het. Dié aksie vorm deel van ’n…

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype
| |

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype

Die burgerregtewaghond AfriForum het tussen 6 en 8 November 2019 skrywes by 10 polisiestasies in Limpopo ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris vroeër vanjaar aan alle polisiestasies gestuur het. Dié aksie vorm deel…

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype
| |

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype

Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by twee polisiestasies in die Fochville-omgewing ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris vroeër vanjaar aan alle polisiestasies gestuur het. Dié aksie vorm deel…

AfriForum dien skrywes by SAPD in Oos-Rand in oor grondgrype
| |

AfriForum dien skrywes by SAPD in Oos-Rand in oor grondgrype

Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by sewe polisiestasies in die Oos-Rand ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris vroeër vanjaar aan alle polisiestasies gestuur het. Dié aksie vorm deel…

End of content

End of content