AfriForum verseker die verwydering van onwettige besetters
| | | |

AfriForum verseker die verwydering van onwettige besetters

Die balju en die SAPD het aan die einde van verlede week begin om onwettige en ongewenste strukture van mnr. Fernando Goncalves se grond buite Rustenburg te verwyder. Dít volg na AfriForum die hoë hof in Mahikeng dringend genader en ’n bevel bekom het om grondgrype op dié eiendom stop te sit en nóg grondgrype…

|

AfriForum takel enorme grondeis in Centurion-gebied

AfriForum se regspan het die grondeisekommissie skriftelik in kennis gestel van die organisasie se voorneme om ’n grondeis teen te staan wat op nagenoeg 4 000 ha residensiële grond in die Centurion-omgewing ingestel is. Die restitusie-eis se waarde beloop sowat R4 miljard. Dit is deur mnr. Zulu Kleinbooi Mahlangu namens 39 gesinne ingestel. Die meeste…

Grondgrypers buite Brits vasgevat
|

Grondgrypers buite Brits vasgevat

Die sakeregtewaghond AfriSake het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die balju van Brits en die Rooimiere talle onwettige grondgrypers en sowat 100 plakkershutte suksesvol laat verwyder. Dit kom nadat AfriSake en drie aansoekers op 29 Junie 2016 ʼn tussentydse bevel in die hooggeregshof in Pretoria gekry het om dié onwettige eiendomsbesetters van die…

|

AfriForum-buurtwagte tree in by Kwalata-grondbesetting

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Apiesrivier-buurtwagte het die afgelope naweek ʼn sterk sekuriteitsteenwoordigheid gehandhaaf tydens ʼn grondbesetting naby die Kwalata Lodge in die Dinokeng-wildreservaat. Volgens Tarien Cooks, provinsiale koördineerder vir die AfriForum Gauteng-Noord, het lede van die gemeenskap reeds verlede Woensdag begin om bome af te kap en grond in die gebied gelyk te maak met…

End of content

End of content