|

Regters gee môre uitspraak in AfriForum se saak in Wes-Kaapse hooggeregshof

’n Volbank regters sal na verwagting môre uitspraak in AfriForum se hofaansoek in die Wes-Kaapse hooggeregshof gee. AfriForum het ’n dringende aansoek in dié hooggeregshof gebring om te keer dat die parlement se Grondwet-hersieningskomitee se verslag, om die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, deurgestoomroller en deur die parlement goedgekeur word….

|

Onteiening sonder vergoeding: AfriForum en Cope snoer kragte saam

“Ons wil die voorbeeld stel dat verskillende Suid-Afrikaanse gemeenskappe saam kan werk omdat eiendomsregte in almal se belang is.” Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, vandag tydens ’n gesamentlike konferensie met die opposisieparty COPE in Pretoria gesê. Daar is tydens dié konferensie aangekondig dat AfriForum en Cope hande in die stryd…

|

Gebruik van regte wette noodsaaklik vir suksesvolle uitsettings tydens grondgrype

Grondgrype, onwettige grondbesettings en voorstelle om artikel 25 van die Grondwet te wysig om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, is aan die orde van die dag. Boere en eienaars van landbougrond veral, is bekommerd oor die toename in grondgrype en besettings wat die afgelope maande duidelik toegeneem het. In die lig van hierdie dreigende…

|

Regeringsplanne met onteiening is niks anders as nasionalisering nie

Die regering se planne met onteiening sonder vergoeding kom in wese op niks anders as nasionalisering neer nie. Daar is geen waarborg dat eiendom waarop die staat beslag lê aan enigiemand anders oorgedra sal word nie. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het vandag in ’n sterk bewoorde voorlegging voor die parlement se gesamentlike…

AfriSake en AfriForum bied nasionale inligtingsessies oor grondonteiening aan
|

AfriSake en AfriForum bied nasionale inligtingsessies oor grondonteiening aan

AfriForum en AfriSake gaan vanaf 3 April tot 10 Mei in-diepte inligtingsessies oor grondonteiening vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika aanbied. Dít volg nadat die EFF se mosie vir die onteiening van grond sonder vergoeding, ’n omstrede beleid wat ook deur die ANC ondersteun is, vroeër vanjaar in die parlement aanvaar is en moontlik op ’n wysiging…

|

Partye en organisasies wys op rampspoedige gevolge van onteiening sonder vergoeding

Die oorweldigende steun van die ANC en EFF vir ’n mosie in die parlement wat die bal aan die rol gesit het vir grondonteiening sonder vergoeding, hou ’n fatale bedreiging in vir die grondwetlike ooreenkoms wat in 1994 bereik is. Dave Steward, verbonde aan die FW de Klerk-stigting, het vandag by ’n blitskonferensie van AfriSake…

|

Is SA op pad na ’n rampspoedige grondtragedie?

Die retoriek en ideologies gedrewe uitsprake en feller wordende “afvat”-dreigemente rondom grond, en meer spesifiek plase, kan nie langer geïgnoreer word nie. Sekere landbou-organisasies en kundiges het tot onlangs nog nie histeries hewig gereageer op opruiende uitsprake rondom grond deur sekere politici en ander magshongeres en magsdronkes binne die ANC-regering nie. Miskien kan dit toegeskryf…

End of content

End of content