Kommuniste lees Marx, kapitaliste verstaan Marx
|

Kommuniste lees Marx, kapitaliste verstaan Marx

Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, het gister een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet in Soshanguve, noord van Pretoria, bygewoon en ’n kragtige boodskap teen onteiening sonder vergoeding gelewer. Die verhoor, wat die ad hoc-komitee van die parlement gemoeid met die wysiging van artikel…

Kyk: Saai dien strafregtelike klag in ná buitensporige grondtransaksie deur die GEPF
|

Kyk: Saai dien strafregtelike klag in ná buitensporige grondtransaksie deur die GEPF

Saai, ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm, het vandag namens een van sy lede strafregtelike klagtes by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria ingedien nadat die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) R586,5 miljoen betaal het vir ’n 60%-aandeel in ’n stuk landbougrond van 1 028 ha. Die lid van Saai, Jaco Engelbrecht, is ’n deeltydse boer…

AfriForum na parlement om kapsie teen onteiening te maak
|

AfriForum na parlement om kapsie teen onteiening te maak

AfriForum gaan vanoggend skriftelike kommentaar per hand by die parlement indien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Die wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet, wat oor eiendomsreg handel, te wysig sodat eiendom sonder vergoeding onteien kan word. Die sluitingsdatum vir die indien van kommentaar is 31 Januarie 2020. AfriForum se…

|

Theo De Jager weer tot president van WLO herkies

AfriForum verwelkom dr. Theo de Jager, uitvoerende direksievoorsitter van die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), se herverkiesing tot president van die Wêreld Landbou-organisasie (WLO). Dr. De Jager was die eerste Suid-Afrikaner wat in 2017 verkies is as president van die WLO en dit is die eerste keer in die organisasie se geskiedenis dat ’n president van…

|

Pres. Ramaphosa moet besin oor hoekom jong witmense SA verlaat

President Cyril Ramaphosa sê vandeesweek jong, wit Suid-Afrikaners moenie die land verlaat nie omdat hulle vaardighede onder meer nodig is om die land te bou. Hy meen die gevoel wat sommige van hulle het dat hulle nie in hul geboorteland welkom is nie, is onwaar. Die meerderheid Afrikaners sal egter nie met Ramaphosa saamstem nie….

|

Professionele atleet hardloop sy hart uit vir AfriForum Trauma-slagoffers

Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele atleet van Centurion, baie na aan die hart lê. Roux, ’n boorling van Reitz in die Vrystaat, sê die hartseer van plaasmoorde en –aanvalle het eers vir hom ’n werklikheid geword toe mense na aan…

| | | |

Professionele atleet hardloop sy hart uit vir AfriForum Trauma-slagoffers

Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele atleet van Centurion, baie na aan die hart lê. Roux, ’n boorling van Reitz in die Vrystaat, sê die hartseer van plaasmoorde en –aanvalle het eers vir hom ’n werklikheid geword toe mense na aan…

|

AfriForum eis antwoorde van departement oor Centurion-grondeis

AfriForum het met die proses vir ’n formele aansoek begin  om die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming te verplig om verdere en volledige besonderhede oor die grondeis in Centurion en omliggende gebiede bekend te maak. Dít volg nadat dié departement versuim het om op verskeie vorige versoeke van AfriForum in die verband te reageer….

|

Nuwe landbounetwerkorganisasie wil familieboere bystaan

Die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, is vandag in Pretoria bekendgestel. Die organisasie is daartoe verbind om die regte, waardes, ideale en behoeftes van familieboere in die primêre produksiesektor te beskerm en bevorder. Francois Rossouw, uitvoerende hoof van Saai, sê die organisasie is gestig om bykomend tot beleidsbeïnvloeding ook ’n…

|

Word deel van AfriForum se veldtog teen onteiening

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek te betrek om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat Thulas Nxesi, die minister van openbare werke, op 21 Desember 2018 dié konsepwetsontwerp in die Staatskoerant gepubliseer het. Ingevolge dié wetgewing het die publiek sestig dae tyd…

End of content

End of content