AfriForum se Middelburg-tak plant bome
Die AfriForum-tak in Middelburg het drie bome en vyf struike by skole en tehuise in dié dorp geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Middelburg het drie bome en vyf struike by skole en tehuise in dié dorp geplant as deel…
Die AfriForum-tak in Edenvale het 20 bome by verskeie kleuterskole, asook in ’n gedeelte van die vleiland in Edenvale geplant…
Die AfriForum-tak in Worcester het deur die loop van September 17 bome geplant en geskenk as deel van dié…
Die AfriForum-tak in Germiston het vyf bome by Afrikaanse Hoërskool en twee bome by Laerskool Elspark in Germiston geplant as…
Die AfriForum-tak in Hertzogville het ’n swartkareeboom by die Cheeky Chick-restaurant in die dorp geplant as deel van dié burgerregte-organisasie…
Die AfriForum-tak in Winburg het nege bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Standerton het vier bome by Laerskool Kallie de Haas as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) is 13 bome ryker ná die AfriForum-tak in Ellisras dit as deel van dié burgerregte-organisasie se…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het 35 bome langs die R59 in Sasolburg as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
Die AfriForum-tak in Biesiesvlei het twee swartkareebome by die Biesiesvlei Padstal as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing