Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking
|

Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig waarin dié organisasie maatreëls vir die verslapping van die staat van inperking voorstel. In sy skrywe sê AfriForum dat die verslapping van die staat van inperking – wat op 23 April deur Ramaphosa aangekondig is – onvoldoende is om die skade te beperk…

Word burgers se regte tydens staat van inperking geskend?
|

Word burgers se regte tydens staat van inperking geskend?

Suid-Afrika is in die middel van die 21 dae van nasionale inperking wat pres. Cyril Ramaphosa vroeër aangekondig het. Dat dit ’n moeilike en onsekere tyd vir landsburgers is, is gewis. Hoewel dit blyk dat die meerderheid van die land se inwoners gehoorsaam is aan die regulasies wat tydens die inperking geld, is daar egter…

End of content

End of content