|

AfriForum staan slagoffer by ná Grace Mugabe glo aanrand

Die jong model wat beweer dat sy in die naweek deur die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, met ’n koord in ’n hotelkamer in Sandton aangerand is, gaan deur AfriForum bygestaan word. Gabriella Engels (20) het vandag reeds trauma-berading gekry ná die voorval waarin sy ’n wond aan haar voorkop opgedoen het.

End of content

End of content