AfriForum gaan Minister van Justisie dwing om op te tree in Botswana-saak
| |

AfriForum gaan Minister van Justisie dwing om op te tree in Botswana-saak

AfriForum het vandag aangekondig dat die privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, ’n mandamus-aansoek teen onder andere Ronald Lamola, Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, gebring het om dié Departement te dwing om die wedersydse regshulp te fasiliteer in die geldwassery-en-bedrogsaak waarby die sakevrou Bridgette Motsepe-Radebe, skoonsuster van pres. Cyril Ramaphosa en vrou van…

AfriForum soek antwoorde van regering oor uitlewering van Grace Mugabe
| |

AfriForum soek antwoorde van regering oor uitlewering van Grace Mugabe

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag in ’n skrywe aan adv. JB Skosana, direkteur-generaal van die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling, versoek dat hy bewyse verskaf dat sy Departement die nodige stappe gedoen het om te verseker dat Grace Mugabe aan die Suid-Afrikaanse owerhede uitgelewer word vir die vervolging op aanklagtes van aanranding met die…

|

AfriForum in hof ná Zimbabwe wil ingryp by Grace-saak

Uitspraak is gister in die Pretoriase hooggeregshof voorbehou waar AfriForum ’n aansoek gebring het om ’n hersieningsaansoek op die Zimbabwiese presidentsvrou in haar land te beteken. Dit is deel van die proses wat die burgerregte-organisasie begin het om diplomatieke immuniteit wat die Suid-Afrikaanse regering aan Grace Mugabe toegestaan het, tersyde te stel. Wat ’n gewone…

|

AfriForum is nog nie klaar met Grace Mugabe

Grace Mugabe, Zimbabwe se presidentsvrou, mag dalk vandag veilig terug op eie bodem voel, maar die stryd om haar tot verantwoording te roep, duur voort. Dit is dié mening van Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, én die burgerregte-organisasie se regspan. Willie Spies van Hurter en Spies het gesê ’n hersieningsaansoek om die kwessie van…

|

AfriForum staan slagoffer by ná Grace Mugabe glo aanrand

Die jong model wat beweer dat sy in die naweek deur die Zimbabwiese presidentsvrou, Grace Mugabe, met ’n koord in ’n hotelkamer in Sandton aangerand is, gaan deur AfriForum bygestaan word. Gabriella Engels (20) het vandag reeds trauma-berading gekry ná die voorval waarin sy ’n wond aan haar voorkop opgedoen het.

End of content

End of content