AfriForum se Ellisras-buurtwag help om verdagtes aan te keer
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 20 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, die SAPD en gemeenskapslede in die vroeë…
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 20 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, die SAPD en gemeenskapslede in die vroeë…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 ’n loodskomitee in Fochville op die been gebring met die doel om ’n buurtwag…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope twee naweke in samewerking met die SAPD, die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en verskeie…
AfriForum se Roodepoort-tak het op 21 Junie 2019 sy maandelikse massamisdaadvoorkomingspatrollie gehou.
AfriForum se Roodepoort-tak het in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), veiligheidsinstansies en sekuriteitsmaatskappye op 23 Mei 2019 aan ’n gesamentlike klopjag…
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 8 Maart 2019 van 16:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem. Die…
AfriForum se Hessekwa-tak het op Maandag 4 Februarie 2019, op uitnodiging van die plaaslike gemeenskappolisiëringsforum (GPF), ’n gemeenskapvergadering bygewoon.
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en lede van die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in die Benoni-area het gedurende die afgelope paar maande…
AfriForum se Benoni-tak buurtwag het Dinsdagaand, 7 Februarie 2018, in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) verskeie gemeenskapslede bygestaan nadat…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing