AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
| |

AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie

AfriForum se buurtwagte in die Boland en aan die Weskus het die afgelope naweek aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Verskeie private sekuriteitsmaatskappye, 287 lede van AfriForum en 143 lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het aan die patrollie deelgeneem. Hulle het sowat 176 voertuie gebruik, ongeveer 7 304 km afgelê en 19 insidente hanteer. Omdat die…

AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag ontvang opleiding
| |

AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag ontvang opleiding

AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Helderbergkom-tak vorm, het op 6 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir die suidstreek, het dié opleiding aangebied, wat deel vorm van ’n opleidingsprogram wat AfriForum se veiligheidstrukture ontwikkel het om hul veiligheidsnetwerk uit te brei en te versterk.

End of content

End of content