|

Godsdiens in skole-saak: Skole mág godsdiens beoefen, maar nie enkele geloof bevorder nie

Openbare skole kan voortgaan met godsdiensbeoefening, maar die skool of die beheerliggaam mag nie wettiglik voorhou dat dit een enkele geloof tot uitsluiting van ander onderskryf of voorstaan nie. Dit is ’n oortreding van die Skolewet indien ’n openbare skool een of oorwegend een geloof bevorder of sy personeel toelaat om dit te doen en…

End of content

End of content