AfriForum reël vreedsame protesaksie teen plaasmoorde vir Vrydag in Senekal
|

AfriForum reël vreedsame protesaksie teen plaasmoorde vir Vrydag in Senekal

Die burgerregteorganisasie AfriForum het besluit om voort te gaan met reëlings om Vrydag, 16 Oktober om 10:00 in Senekal ’n vreedsame protesaksie teen plaasmoorde en geweld te hou. AfriForum het hierdie besluit geneem om te verseker dat die vreedsame meerderheid, wat op ’n geordende wyse hulle woede en misnoeë oor die terreur op plase wil…

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ondersoek Ballito-voorval
|

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ondersoek Ballito-voorval

AfriForum se Privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek tans die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede deur munisipale vredesbeamptes van die KwaDukuza Plaaslike Munisipaliteit in Ballito. Beeldmateriaal van twee beamptes wat ’n vierjarige kind teen die wil van sy vader hanteer, doen tans die rondte op sosiale media. Dit is tans nog…

Wat wag op universiteitskampusse in die lig van die EFF-jeug se dreigemente oor anargie?
|

Wat wag op universiteitskampusse in die lig van die EFF-jeug se dreigemente oor anargie?

Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse in chaos en anargie te dompel indien daar nie aan drie van hul eise toegegee word nie. Die jeuvleuel eis onder meer dat alle hoëronderwysinstellings “instap”-registrasie en gratis registrasie moet toelaat asook dat alle historiese studenteskuld afgeskryf moet word. Universiteite open…

|

Kampusgeweld 2019: Hier gaan ons al weer!

Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente van geweld en die opskorting van akademiese programme deurgeloop. Die South African Student Congress (Sasco) het beweer lede van die EFF Student Command (EFFSC) het hulle by die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) met stokke…

|

Mbalula swyg oor verlore en gesteelde wapens in polisiebesit

Fikile Mbalula, minister van polisie, se weiering om te sê hoeveel wapens in totaal in polisiebesit die afgelope paar jaar verloor of gesteel is, kom neer op ’n erkenning van ernstige nalatigheid binne die SAPD. Mbalula het nadat AfriForum in Mei vanjaar ’n PAIA-aansoek in die Pretoriase hooggeregshof gebring het, erken dat daar tussen 2009…

|

SA regering verantwoordelik vir opstande op kampusse

Verskeie universiteite is vandag steeds gesluit weens volgehoue druk en dreigemente van betogende studente om universiteitskampusse onregeerbaar te maak indien hul nie gratis gehalte-onderrig kry nie. Tydens dié oproer het betogers universiteite in Gauteng, die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Vrystaat tot stilstand gebring nadat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, Maandag aangekondig het dat universiteite…

|

Doen wat jy moet en neem verantwoordelikheid vir jou geslag

Plaasmoorde en –aanvalle het simbool geword van die geweld in die land. Die simbool van hoe bedreig mense voel. In Treurgrond het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit en mede-outeur van dié boek, die kollig op die omvang van dié brutale werklikheid laat val deur die name en verhale van honderde vermoorde boere, ook sy…

End of content

End of content