AfriForum se Ermelo-buurtwag vind gesteelde voertuig terug
Die AfriForum-buurtwag in Ermelo het op 27 Maart gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Omstreeks 21:10 is inligting…
Die AfriForum-buurtwag in Ermelo het op 27 Maart gehelp om ’n gesteelde voertuig terug te vind. Omstreeks 21:10 is inligting…
’n Lid van AfriForum-buurtwag in Witrivier se vinnige optrede en paraatheid het daartoe gelei dat ’n gesteelde voertuig binne minute…
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het die SAPD op 10 September bygestaan met die arrestasie van ’n vermeende voertuigdief. Die buurtwag…
AfriForum se Cairn Burnside-plaaswag het vandag ’n voertuig wat tydens ’n plaasaanval in die Kaapschehoop-omgewing tussen Nelspruit en Barberton gesteel…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die SAPD, Hi-Tech Security en Netstar op 4 November 2019 omstreeks 02:00 ’n Toyota…
AfriForum se Alberton-buurtwag het op 28 Augustus 2019 ’n gekaapte voertuig in samewerking met die Kathlehong-Noord se SAPD, Alberton se…
AfriForum se Pretoria-Wes- en Wes-Moot-buurtwag het op 5 Augustus 2019 daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die…
AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het op 14 Junie 2019 in samewerking met Hartbeesfontein Landelike Veiligheid daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te…
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op Sondag 12 Mei 2019 gehelp om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die eienaar terug te…
Die AfriForum-buurtwag in Nylstroom het ’n gesteelde voertuig op 21 November 2018 in samewerking met die SAPD opgespoor. Dít volg nadat die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing