AfriForum se Groter-Moot-buurtwag vind vermoedelik gesteelde items terug
| |

AfriForum se Groter-Moot-buurtwag vind vermoedelik gesteelde items terug

AfriForum se Groter-Moot-buurtwag het op 10 Maart 2022 ’n sigbaarheidspatrollie gehou toe alarms ongeveer 02:00 Vrydagoggend in die buurt afgegaan het. Een van die buurtwag-spanne, wat verantwoordelik was vir die sigbaarheidspatrollie, het bymekaar gekom en nadat hulle instruksies van die buurtwagspan se leier gekry het, na die onderskeie kernpunte beweeg. Van die patrollielede het in…

End of content

End of content